Prediker 2:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Ek het dus die lewe begin haat,+ want dit het vir my gelyk of alles wat onder die son gedoen word, frustrerend is. Alles was nutteloos,+ ’n gejaag na wind.+
17 Ek het dus die lewe begin haat,+ want dit het vir my gelyk of alles wat onder die son gedoen word, frustrerend is. Alles was nutteloos,+ ’n gejaag na wind.+