-
Prediker 4:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Daar is ’n man wat heeltemal alleen is, sonder ’n vriend. Hy het nie ’n seun of ’n broer nie, maar hy hou net aan om hard te werk. Hy kry nooit genoeg van rykdom nie.+ Maar vra hy hom ooit af: “Vir wie werk ek hard? Hoekom geniet ek nie maar die goeie dinge waarvoor ek werk nie?”+ Dit is ook nutteloos en frustrerend.+
-