Prediker 5:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 As jy sien dat die arme onderdruk word en dat daar nie reg en regverdigheid in jou gebied is nie, moet jy nie verbaas wees nie.+ Daardie hoë amptenaar word dopgehou deur iemand wat hoër as hy is, en daar is ander wat selfs hoër as hulle is. Prediker Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 5:8 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2020/9, bl. 31 Die Wagtoring,1986/7/1, bl. 6
8 As jy sien dat die arme onderdruk word en dat daar nie reg en regverdigheid in jou gebied is nie, moet jy nie verbaas wees nie.+ Daardie hoë amptenaar word dopgehou deur iemand wat hoër as hy is, en daar is ander wat selfs hoër as hulle is.