Prediker 5:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 En as die ware God vir ’n mens rykdom en materiële besittings gee+ en hom in staat stel om dit te geniet, dan moet hy sy beloning aanvaar en vreugde vind in sy harde werk. Dit is die gawe van God.+
19 En as die ware God vir ’n mens rykdom en materiële besittings gee+ en hom in staat stel om dit te geniet, dan moet hy sy beloning aanvaar en vreugde vind in sy harde werk. Dit is die gawe van God.+