Prediker 8:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 En ek het gesien hoe die goddeloses begrawe word, dié wat by die heilige plek ingegaan en uitgegaan het, maar hulle word gou vergeet in die stad waar hulle so opgetree het.+ Dit is ook nutteloos.
10 En ek het gesien hoe die goddeloses begrawe word, dié wat by die heilige plek ingegaan en uitgegaan het, maar hulle word gou vergeet in die stad waar hulle so opgetree het.+ Dit is ook nutteloos.