Prediker 9:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Daar is iets ontstellends wat onder die son gebeur: Omdat almal dieselfde uiteinde het,+ is die hart van mense vol slegtheid. En daar is dwaasheid in hulle hart gedurende hulle lewe, en dan sterf hulle!
3 Daar is iets ontstellends wat onder die son gebeur: Omdat almal dieselfde uiteinde het,+ is die hart van mense vol slegtheid. En daar is dwaasheid in hulle hart gedurende hulle lewe, en dan sterf hulle!