Prediker 9:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Geniet die lewe met jou geliefde vrou+ al die dae van jou kort* lewe, wat Hy jou onder die son gegee het, al die dae van jou lewe wat gou verbygaan.* Want dit is jou lot* in die lewe en jou beloning vir jou harde werk op hierdie aarde.+ Prediker Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 9:9 Die Wagtoring,2006/9/15, bl. 27-28
9 Geniet die lewe met jou geliefde vrou+ al die dae van jou kort* lewe, wat Hy jou onder die son gegee het, al die dae van jou lewe wat gou verbygaan.* Want dit is jou lot* in die lewe en jou beloning vir jou harde werk op hierdie aarde.+