Prediker 11:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Geniet jou jeug, jong man, en laat jou hart bly wees terwyl jy jonk is. Doen wat jy graag wil doen* en gaan waar jou oë jou lei, maar weet dat die ware God jou vir al hierdie dinge verantwoordelik sal hou.*+ Prediker Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 11:9 Die Wagtoring,2004/5/1, bl. 131998/8/15, bl. 81989/11/1, bl. 10-111986/8/1, bl. 16
9 Geniet jou jeug, jong man, en laat jou hart bly wees terwyl jy jonk is. Doen wat jy graag wil doen* en gaan waar jou oë jou lei, maar weet dat die ware God jou vir al hierdie dinge verantwoordelik sal hou.*+