Jesaja 5:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Ek sal dit ’n wildernis maak.+ Dit sal nie gesnoei of omgespit word nie. Doringbosse en onkruid sal dit toegroei,+en ek sal die wolke beveel om geen reën daarop te laat val nie.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 5:6 Jesaja se profesie I, bl. 77-78
6 Ek sal dit ’n wildernis maak.+ Dit sal nie gesnoei of omgespit word nie. Doringbosse en onkruid sal dit toegroei,+en ek sal die wolke beveel om geen reën daarop te laat val nie.+