-
Jesaja 5:12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 Hulle het harpe en ander snaarinstrumente,
tamboeryne, fluite en wyn by hulle feeste,
maar hulle dink nie aan wat Jehovah doen nie,
en hulle sien nie die werk van sy hande nie.
-