-
Jesaja 7:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Toe het die huis van Dawid die volgende boodskap ontvang: “Sirië het met Eʹfraim saamgespan.”
En Agas en sy volk het bang geword, hulle het gebewe soos die bome van die woud in die wind.
-