Jesaja 7:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Jesaja het toe gesê: “Luister asseblief, o huis van Dawid. Is dit nie genoeg dat julle mense se geduld toets nie? Moet julle ook God se geduld toets?+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 7:13 Jesaja se profesie I, bl. 107
13 Jesaja het toe gesê: “Luister asseblief, o huis van Dawid. Is dit nie genoeg dat julle mense se geduld toets nie? Moet julle ook God se geduld toets?+