Jesaja 7:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Jehovah sal ’n moeilike tyd oor jou en oor jou volk en oor die huis van jou pa laat kom. ’n Tyd soos daar nie was vandat Eʹfraim van Juda weggebreek het nie,+ want Hy sal die koning van Assiʹrië teen julle stuur.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 7:17 Jesaja se profesie I, bl. 109
17 Jehovah sal ’n moeilike tyd oor jou en oor jou volk en oor die huis van jou pa laat kom. ’n Tyd soos daar nie was vandat Eʹfraim van Juda weggebreek het nie,+ want Hy sal die koning van Assiʹrië teen julle stuur.+