-
Jesaja 7:25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 En jy sal nie naby die gebied gaan van al die berge wat voorheen met ’n skoffel bewerk is nie, want dit sal bedek wees met doringbosse en onkruid. Dit sal ’n plek word waar bulle wei en skape die grond vertrap.”
-