Jesaja 8:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 En elkeen sal swaarkry en honger ly+ terwyl hy deur die land trek. En omdat hy honger en kwaad is, sal hy boontoe kyk en sy koning en sy God vervloek. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 8:21 Die Wagtoring,2013/8/15, bl. 11 Jesaja se profesie I, bl. 123
21 En elkeen sal swaarkry en honger ly+ terwyl hy deur die land trek. En omdat hy honger en kwaad is, sal hy boontoe kyk en sy koning en sy God vervloek.