-
Jesaja 9:3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 U het die nasie baie groot laat word.
U het hulle groot blydskap gegee.
Hulle is vreugdevol voor u
soos mense vreugdevol is in die oestyd,
soos mense wat vreugdevol die buit verdeel.
-