Jesaja 10:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Al wat oorbly, is om saam met die gevangenes neer te buigof om doodgemaak te word. Weens alles wat hulle gedoen het, het sy woede nie bedaar nie,maar sy hand is nog steeds uitgesteek om hulle te straf.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:4 Jesaja se profesie I, bl. 134, 142-143
4 Al wat oorbly, is om saam met die gevangenes neer te buigof om doodgemaak te word. Weens alles wat hulle gedoen het, het sy woede nie bedaar nie,maar sy hand is nog steeds uitgesteek om hulle te straf.+