Jesaja 10:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Wanneer Jehovah al sy werk op die berg Sion en in Jerusalem voltooi het, sal Hy die koning van Assiʹrië straf vir sy skaamteloosheid en sy trots en hoogmoed.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:12 Ontwaak!,2010/12, bl. 27-28 Jesaja se profesie I, bl. 147-148
12 “Wanneer Jehovah al sy werk op die berg Sion en in Jerusalem voltooi het, sal Hy die koning van Assiʹrië straf vir sy skaamteloosheid en sy trots en hoogmoed.+