Jesaja 10:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 In daardie dag sal die oorblywendes van Israelen die oorlewendes van die huis van Jakob,nie meer staatmaak op die een wat hulle geslaan het nie,+maar hulle sal met getrouheid op Jehovah,die Heilige van Israel, vertrou. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:20 Jesaja se profesie I, bl. 155-156
20 In daardie dag sal die oorblywendes van Israelen die oorlewendes van die huis van Jakob,nie meer staatmaak op die een wat hulle geslaan het nie,+maar hulle sal met getrouheid op Jehovah,die Heilige van Israel, vertrou.