Jesaja 15:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 ’n Oordeelsboodskap teen Moab:+ Omdat dit in een nag verwoes is,is Ar+ van Moab stilgemaak. Omdat dit in een nag verwoes is,is Kir+ van Moab stilgemaak. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 15:1 Jesaja se profesie I, bl. 192-193
15 ’n Oordeelsboodskap teen Moab:+ Omdat dit in een nag verwoes is,is Ar+ van Moab stilgemaak. Omdat dit in een nag verwoes is,is Kir+ van Moab stilgemaak.