Jesaja 15:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Mense het opgegaan na die tempel en na Dibon,+na die offerhoogtes, om te huil. Moab huil oor Nebo+ en oor Medeʹba.+ Elke kop is kaal geskeer,+ elke baard is afgeskeer.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 15:2 Jesaja se profesie I, bl. 193
2 Mense het opgegaan na die tempel en na Dibon,+na die offerhoogtes, om te huil. Moab huil oor Nebo+ en oor Medeʹba.+ Elke kop is kaal geskeer,+ elke baard is afgeskeer.+