-
Jesaja 16:3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 “Gee raad, voer die besluit uit.
Bied in die middel van die dag skaduwee wat so donker is soos die nag.
Beskerm dié wat verstrooi is, en moenie dié wat vlug, verraai nie.
-