Jesaja 17:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die stede van Aʹroër+ sal verlate wees. Hulle sal plekke word waar kuddes gaan lê,en daar sal niemand wees wat hulle bang maak nie.
2 Die stede van Aʹroër+ sal verlate wees. Hulle sal plekke word waar kuddes gaan lê,en daar sal niemand wees wat hulle bang maak nie.