Jesaja 17:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Want jy het die God van jou redding vergeet.+ Jy het nie aan die Rots+ van jou vesting gedink nie. Daarom maak jy pragtige tuineen plant jy die lote van ’n vreemdeling* daarin. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 17:10 Jesaja se profesie I, bl. 196-197
10 Want jy het die God van jou redding vergeet.+ Jy het nie aan die Rots+ van jou vesting gedink nie. Daarom maak jy pragtige tuineen plant jy die lote van ’n vreemdeling* daarin.