7 In daardie tyd sal ’n geskenk aan Jehovah van die leërmagte gebring word
van ’n nasie van lang mense met ’n gladde vel,
van ’n volk wat oral gevrees word,
’n sterk nasie wat verower,
wie se land deur riviere weggespoel word,
na die plek wat die naam van Jehovah van die leërmagte dra, die berg Sion.”+