Jesaja 19:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 En Egipte sal nie weet wat om te doen nie,en ek sal hulle planne verwar.+ Hulle sal hulp soek by die waardelose gode,by die towenaars en by mense wat geeste oproep* en by die fortuinvertellers.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 19:3 Jesaja se profesie I, bl. 200-202
3 En Egipte sal nie weet wat om te doen nie,en ek sal hulle planne verwar.+ Hulle sal hulp soek by die waardelose gode,by die towenaars en by mense wat geeste oproep* en by die fortuinvertellers.+