Jesaja 20:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 In daardie tyd het Jehovah deur Jesaja,+ die seun van Amos, gesê: “Verwyder die saklinne wat om jou heupe is, en trek jou sandale uit.” En hy het dit gedoen en het kaal* en kaalvoet rondgeloop. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 20:2 Die Wagtoring,2006/12/1, bl. 11 Jesaja se profesie I, bl. 211
2 In daardie tyd het Jehovah deur Jesaja,+ die seun van Amos, gesê: “Verwyder die saklinne wat om jou heupe is, en trek jou sandale uit.” En hy het dit gedoen en het kaal* en kaalvoet rondgeloop.