Jesaja 23:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Maar haar wins en haar loon sal vir Jehovah iets heiligs word. Dit sal nie gebêre of opgespaar word nie, want haar loon sal wees vir dié wat voor Jehovah woon, sodat hulle genoeg kan hê om te eet en mooi klere kan dra.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 23:18 Jesaja se profesie I, bl. 254
18 Maar haar wins en haar loon sal vir Jehovah iets heiligs word. Dit sal nie gebêre of opgespaar word nie, want haar loon sal wees vir dié wat voor Jehovah woon, sodat hulle genoeg kan hê om te eet en mooi klere kan dra.+