Jesaja 24:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Dit sal dieselfde wees vir almal: die volk en die priester,die kneg en sy meester,die diensmeisie en haar meesteres,die koper en die verkoper,die uitlener en die lener,die skuldeiser en die skuldenaar.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 24:2 Jesaja se profesie I, bl. 261
2 Dit sal dieselfde wees vir almal: die volk en die priester,die kneg en sy meester,die diensmeisie en haar meesteres,die koper en die verkoper,die uitlener en die lener,die skuldeiser en die skuldenaar.+