Jesaja 26:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 O Jehovah, u het u hand opgelig, maar hulle sien dit nie.+ Hulle sal u ywer vir u volk sien, en skande sal oor hulle kom. Ja, u vuur sal u vyande verteer. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 26:11 Jesaja se profesie I, bl. 280
11 O Jehovah, u het u hand opgelig, maar hulle sien dit nie.+ Hulle sal u ywer vir u volk sien, en skande sal oor hulle kom. Ja, u vuur sal u vyande verteer.