-
Jesaja 26:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Ons het swanger geword, ons het geboortepyne gehad,
maar dit is asof ons aan wind geboorte gegee het.
Ons het geen redding vir die land gebring nie,
en niemand is gebore om in die land te woon nie.
-