-
Jesaja 28:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Kyk! Jehovah stuur iemand wat sterk en magtig is.
Soos ’n donderende haelstorm, ’n vernietigende windstorm,
soos ’n donderstorm wat alles wegspoel,
sal hy dit met geweld op die grond neergooi.
-