Jesaja 28:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “Kyk! Ek lê as fondament in Sion ’n beproefde steen,+die kosbare hoeksteen+ van ’n vaste fondament.+ Niemand wat geloof beoefen, sal paniekerig raak nie.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 28:16 Jesaja se profesie I, bl. 293-294 Die Wagtoring,1991/6/1, bl. 17 “Hele Skrif”, bl. 123, 253
16 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “Kyk! Ek lê as fondament in Sion ’n beproefde steen,+die kosbare hoeksteen+ van ’n vaste fondament.+ Niemand wat geloof beoefen, sal paniekerig raak nie.+