Jesaja 29:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Jehovah sê: “Hierdie volk sê dat hulle na aan my is,en hulle eer my met hulle lippe,+maar hulle hart is ver van my af. En hulle vrees vir my is gebaseer op gebooie van mense, gebooie wat hulle geleer is.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 29:13 Jesaja se profesie I, bl. 299, 301
13 Jehovah sê: “Hierdie volk sê dat hulle na aan my is,en hulle eer my met hulle lippe,+maar hulle hart is ver van my af. En hulle vrees vir my is gebaseer op gebooie van mense, gebooie wat hulle geleer is.+