Jesaja 29:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Julle het ’n verdraaide beskouing! Moet die pottebakker beskou word asof hy net soos die klei is?+ Kan dit wat gemaak is, van sy maker sê: “Hy het my nie gemaak nie”?+ En kan dit wat gevorm is, van sy vormer sê: “Hy weet nie wat hy doen nie”?+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 29:16 Jesaja se profesie I, bl. 301
16 Julle het ’n verdraaide beskouing! Moet die pottebakker beskou word asof hy net soos die klei is?+ Kan dit wat gemaak is, van sy maker sê: “Hy het my nie gemaak nie”?+ En kan dit wat gevorm is, van sy vormer sê: “Hy weet nie wat hy doen nie”?+