Jesaja 30:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 En julle sal die silwerlaag op julle beelde en die goue laag op julle metaalbeelde onrein maak.+ Julle sal hulle weggooi soos die doek van ’n menstruerende vrou en sê: “Weg is julle!”*+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 30:22 Jesaja se profesie I, bl. 311
22 En julle sal die silwerlaag op julle beelde en die goue laag op julle metaalbeelde onrein maak.+ Julle sal hulle weggooi soos die doek van ’n menstruerende vrou en sê: “Weg is julle!”*+