Jesaja 30:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 En hy sal die reën gee vir die saad wat jy in die grond saai,+ en die grond sal baie kos oplewer en dit sal voedsaam wees.+ In daardie dag sal jou vee in uitgestrekte weivelde wei.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 30:23 God se Koninkryk, bl. 232 Jesaja se profesie I, bl. 311-312
23 En hy sal die reën gee vir die saad wat jy in die grond saai,+ en die grond sal baie kos oplewer en dit sal voedsaam wees.+ In daardie dag sal jou vee in uitgestrekte weivelde wei.+