Jesaja 30:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Maar julle lied sal soos die lied wees wat in die nag gesing wordwanneer julle vir ’n fees voorberei.*+ En julle sal vreugdevol wees soos iemandwat met ’n fluit loop*op pad na die berg van Jehovah, na die Rots van Israel.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 30:29 Jesaja se profesie I, bl. 314
29 Maar julle lied sal soos die lied wees wat in die nag gesing wordwanneer julle vir ’n fees voorberei.*+ En julle sal vreugdevol wees soos iemandwat met ’n fluit loop*op pad na die berg van Jehovah, na die Rots van Israel.+