Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 31:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Want dít is wat Jehovah vir my gesê het:

      “’n Leeu, ’n sterk jong leeu,* grom oor sy prooi

      wanneer ’n groot groep herders bymekaargeroep word om hom weg te jaag.

      Hy word nie bang wanneer hulle skree nie,

      en hy word nie afgeskrik wanneer hulle geraas maak nie.

      Net so sal Jehovah van die leërmagte neerdaal om oorlog te voer

      vir die berg Sion en sy heuwel.

  • Jesaja
    Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019
    • 31:4

      Jesaja se profesie I, bl. 321-323

      Die Wagtoring,

      1996/7/15, bl. 32

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel