Jesaja 31:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Soos ’n voël wat afduik, so sal Jehovah van die leërmagte Jerusalem verdedig.+ Hy sal haar verdedig en bevry. Hy sal haar spaar en red.” Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 31:5 Jesaja se profesie I, bl. 323 Die Wagtoring,1996/7/15, bl. 32
5 Soos ’n voël wat afduik, so sal Jehovah van die leërmagte Jerusalem verdedig.+ Hy sal haar verdedig en bevry. Hy sal haar spaar en red.”