Jesaja 33:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Maar daar sal die glorieryke God, Jehovah,vir ons ’n plek van riviere en breë kanale wees. Geen vloot skepe* sal daarop vaar nie,en geen groot skepe sal daar verbygaan nie. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 33:21 Jesaja se profesie I, bl. 350-351
21 Maar daar sal die glorieryke God, Jehovah,vir ons ’n plek van riviere en breë kanale wees. Geen vloot skepe* sal daarop vaar nie,en geen groot skepe sal daar verbygaan nie.