Jesaja 34:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Want Jehovah is woedend vir al die nasies.+ Hy is baie kwaad vir al hulle leërmagte.+ Hy het besluit om hulle te vernietig. Hy sal hulle uitroei.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 34:2 Jesaja se profesie I, bl. 357-358, 363 Wêreldwye veiligheid, bl. 121
2 Want Jehovah is woedend vir al die nasies.+ Hy is baie kwaad vir al hulle leërmagte.+ Hy het besluit om hulle te vernietig. Hy sal hulle uitroei.+