-
Jesaja 34:17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Hy is die Een wat die lot vir hulle gewerp het,
en sy eie hand het hulle plek vir hulle uitgemeet.
Hulle sal dit vir altyd besit.
Hulle sal tot in alle geslagte daarin woon.
-