Jesaja 35:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Sê vir dié wat in hulle hart angstig is: “Wees sterk. Moenie bang wees nie. Kyk! Julle God sal kom om wraak te neem. God sal kom om te straf.+ Hy sal julle kom red.”+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 35:4 Jesaja se profesie I, bl. 372-373, 381 Die Wagtoring,1996/2/15, bl. 111988/1/15, bl. 20
4 Sê vir dié wat in hulle hart angstig is: “Wees sterk. Moenie bang wees nie. Kyk! Julle God sal kom om wraak te neem. God sal kom om te straf.+ Hy sal julle kom red.”+