Jesaja 36:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die koning van Assiʹrië het die Rabʹsake*+ toe met ’n groot leërmag van Lagis+ af na koning Hiskiʹa in Jerusalem gestuur. Hulle het gaan staan by die kanaal van die boonste dam,+ wat langs die grootpad van die wassersveld is.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 36:2 Jesaja se profesie I, bl. 385-386
2 Die koning van Assiʹrië het die Rabʹsake*+ toe met ’n groot leërmag van Lagis+ af na koning Hiskiʹa in Jerusalem gestuur. Hulle het gaan staan by die kanaal van die boonste dam,+ wat langs die grootpad van die wassersveld is.+