Jesaja 36:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Jy vertrou op Egipte, daardie geknakte riet, wat ’n gat dwarsdeur ’n mens se hand sal steek as jy daarop leun. Dít is hoe Farao, die koning van Egipte, is vir almal wat op hom vertrou.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 36:6 Jesaja se profesie I, bl. 386
6 Jy vertrou op Egipte, daardie geknakte riet, wat ’n gat dwarsdeur ’n mens se hand sal steek as jy daarop leun. Dít is hoe Farao, die koning van Egipte, is vir almal wat op hom vertrou.+