Jesaja 37:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Jesaja, die seun van Amos, het toe hierdie boodskap aan Hiskiʹa gestuur: “Dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Omdat jy tot my gebid het in verband met koning Sanʹherib van Assiʹrië,+
21 Jesaja, die seun van Amos, het toe hierdie boodskap aan Hiskiʹa gestuur: “Dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Omdat jy tot my gebid het in verband met koning Sanʹherib van Assiʹrië,+