30 “‘En dít sal vir jou* die teken wees: Hierdie jaar sal julle eet wat vanself groei,* en in die tweede jaar sal julle graan eet wat dan opkom, maar in die derde jaar sal julle saad saai en oes, en julle sal wingerde plant en die vrugte daarvan eet.+