Jesaja 37:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Want ’n oorblyfsel sal uit Jerusalem uitgaan, en oorlewendes van die berg Sion af.+ Die ywer van Jehovah van die leërmagte sal dit doen.+
32 Want ’n oorblyfsel sal uit Jerusalem uitgaan, en oorlewendes van die berg Sion af.+ Die ywer van Jehovah van die leërmagte sal dit doen.+