Jesaja 37:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 En die engel van Jehovah het uitgegaan en 185 000 manne in die kamp van die Assiriërs doodgemaak. Toe mense die volgende oggend vroeg opstaan, het hulle al die lyke gesien.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 37:36 Die Wagtoring,1993/6/1, bl. 61991/2/1, bl. 171988/1/15, bl. 18
36 En die engel van Jehovah het uitgegaan en 185 000 manne in die kamp van die Assiriërs doodgemaak. Toe mense die volgende oggend vroeg opstaan, het hulle al die lyke gesien.+